ONS OPLEIDINGSPROGRAM

Ons 4 tot 8 weke opleidingsprogram van die afgelope 10 maande is daarop gerig om die lewens te verbeter van werklose jongmense wat afkomstig is uit die Kaapse “townships”. Ons help hierdie jongmense om vaardighede te ontwikkel en administratiewe ondervinding