ONS OPLEIDINGSPROGRAM

Gedurende 2015 het ons as ‘n firma besluit om ‘n 4 tot 8 weke opleidingsprogram te begin wat daarop gerig is om die lewens te verbeter van werklose jongmense wat afkomstig is uit die Kaapse “townships”. Die doel is om